Header
Entertainment

Winterfees @thePark by Emperors Palace

02 August 2013 - 04 August 2013

@thePark, Emperors Palace, Johannesburg, Gauteng

Terug op publieke aanvraag!

Cost:

R120, Kinders onder 12jaar slegs R60


Details:

Suid Afrika se voorste musikante in een voortreflike musiekfees by @thePark, Emperors Palace. Maak jouself reg vir 'n onvergeetlike fees van kos, pret en musiek vir die hele familie.

Gerrit Steyn, Elizma Theron, Dewald Wasserfall, Joe Niemand, Die Heuwels Fantasties, Van Coke Cartel en vele ander!

« Back
1 -
2 -
Loading...
Loading...
Loading...
Loading...