ALL PACKAGES

My Boetie se Sussie se Ou by Emperors Palace

13 May 2014 - 01 June 2014

Theatre of Marcellus, Emperors Palace, Johannesburg, Gauteng

Ray Cooney se Skreeusnaakse Klug nou Terug

Cost: Vanaf R130pp

Details:

Kom lag saam oor die manewales van John Smith en sy twee gesinne wat steeds salig onbewus van mekaar is. In hierdie produksie ontmoet sy twee kinders (uit verskillende huwelike) mekaar op `n internetkletskamer en `n internetromanse begin te blom. Hoe nou gemaak? John se reeds gejaagde lewe, versnel tot in die hoogste rat.

My Boetie se Sussie se Ou by Emperors Palace - Packages specials l Funstays l Accommodation l Entertainment l Dining l Golf